Your Recipe Blog

KAMMA KFC BAKKIE

KAMMA KFC BAKKIE

  • 10 medium grootte aartappels, saggekook, fyngedruk en gegeur met sout, peper en botter
  • 2 blikke heelpit mielies, water afgegooi en gebraai in ‘n bietjie botter
  • 2 x 400 g pakke “Southern style chicken bites”, diep gebraai of oondgebak tot gaar
  • 2 pakkies “Knorr savoury gravy”, aangemaak volgens instruksie
  • gerasperde Cheddar kaas

Skep kapokaartappels in bakkies, gevolg met die mielies.
Skep van die sous bo-oor.
Pak hoender stukkies bo-op, en sprinkel kaas oor.
Mikrogolf totdat kaas begin smelt, so vir ‘n minuut, en geniet.

Resep en foto: Mikayla Nieuwenhuizen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page