Your Recipe Blog

KAASBOLLETJIES

KAASBOLLETJIES

  • 6 – 8 hardgekookte eiers
  • 1 koppie fyn gerasperde kaas
  • 1 pak Bacon kips, fyn gedruk
  • 4 eetlepels blatjang
  • Aromat
  • ½ koppie mayonnaise
  • Ekstra:
  • fyn Simba chips of fyn biltong

Rasper eiers of druk fyn met ‘n vurk. Meng al die bestanddele saam.
Rol balletjies so groot soos okkerneute en rol in fyn chips of fyn biltong.
Sit voor!

Resep: Hester Du Buys Naudé

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5