Your Recipe Blog

JOGURT GESONDHEIDSBROODJIES

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 12 klein broodjies

JOGURT GESONDHEIDSBROODJIES

  • 2 koppies Nutty Wheat
  • 1 koppie koekmeel
  • 1 koppie “crushed wheat”
  • 2 teelepels bakpoeier
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel koeksoda
  • 1 eetlepel heuning
  • 1 eetlepel olie
  • 2 eetlepels lynsaad
  • 2 eetlepels sesamesaad
  • 2 eetlepels sonneblomsaad
  • 1 koppie melk
  • 500 ml jogurt, plein of gegeur

Plaas al die bestanddele in ‘n mengbak en meng goed.
Skep in ‘n gesmeerde broodpan.
As jy ‘n groot brood maak, bak vir 1¼ uur op 160°C.
Vir mini broodjies, bak so 35 – 45 min.

Nota:
Vir die klein broodjie kry mens 12 uit hierdie mengsel.
As jy nie lemonade of sprite het nie, kan jy sodawater gebruik. Voeg dan net 2 eetlepels suiker by vir die soetigheid. Dit werk net so goed.

Foto en resep: Amanda Struwig

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page