Your Recipe Blog

INDIESE RYSSLAAI MET PERSKE

INDIESE RYSSLAAI MET PERSKE

Die koljander het die smaak baie mooi afgerond. Dis ‘n baie lekker slaai hierdie!

  • 500 ml gaar rys
  • 1 ui, geskil en fyngekap
  • 25 ml blatjang
  • 1 klein blik perskes, in blokkies
  • 125 ml kondensmelk
  • 37.5 ml suurlemoensap
  • 12,5 ml kerriepoeier (matig)
  • 250 ml mayonnaise
  • sout
  • vars koljander vir garnering

Dreineer die perskes. Meng kerriepoeier en suurlemoensap.
Meng res van bestanddele, gooi kerriemengsel oor en roer goed deur.
Laat staan oornag in yskas en dien op.

Nota: 
Die sous het maar ‘n bietjie baie gelyk – toe roer ek maar nog ‘n paar lepels rys by.

Foto en kommentaar: Wayne Dugmore

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page