Your Recipe Blog

HOENDERSTUKKE MET SOETSOUS

HOENDERSTUKKE MET SOETSOUS

  • 6 – 8 hoenderdye
  • sout

Vryf sout goed in hoenderdye en pak in bakskottel.
Oondbraai by 230°C vir 10 min.
Verlaag hitte na 180 °C, plaas die deksel of foelie op en bak vir 20 min.

  • Sous:
  • 30 ml heuning
  • 30 ml appelkooskonfyt
  • 15 ml Worcestersous
  • 15 ml blatjang
  • 15 ml sweet chilli sous

Meng die sous bestanddele saam en verf mildelik oor die hoender.
Bak verder onbedek tot goudbruin, verhoog hitte indien nodig.

Foto en resep: Elsa Van Antwerpen Kleinhans

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page