Your Recipe Blog

HEUNING UITJIES

HEUNING UITJIES

Hierdie uie gereg/slaai kan ‘n paar dae voor die tyd gemaak word.

  • 24 klein uitjies
  •  2 koppies hoenderaftreksel
  • 125 ml heuning
  • 2 teelepels mosterdpoeier
  • 1 teelepel borrie
  • 2 eetlepels olie
  • 1 eetlepel suurlemoensap

Skep uitjies in kastrol, voeg aftreksel by.
Prut tot gaar. Skep uitjies uit.
Voeg heuning, mosterdpoeier, borrie, olie en suurlemoensap by.
Kook oor hoë hitte tot sous begin verdik.
Heerlik!

Nota:
Kan die sous by baie kosoorte gebruik, bv patats.

Resep: Peter Veldsman
Foto: Nella Kootstra

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page