Your Recipe Blog

HERTZOGGIES MET SKILFERKORSDEEG

Avatar photo
Recipe by
20 min
Cook: 20 minute | Servings: 12 -24 koekies

HERTZOGGIES MET SKILFERKORSDEEG

Lekker hertzoggies gemaak met Maggie se skilferkors, wat ‘n sukses!

  • 2 rolle skilferkorsdeeg
  • 1 koppies klapper
  • 125 ml strooisuiker
  • 4 eierwitte
  • appelkooskonfyt

Spuit die kolwynpan met “spray en cook”.
Skilferkorsdeeg uitgerol druk in klein sirkel vormpies uit.
Plaas dan die deeg sirkel in elke gaatjie van die kolwyn pan.
Skep in elk ‘n bietjie appelkooskonfyt.
Klop eierwitte droog, voeg klapper en strooisuiker by en meng deur.
Sit bietjie klappermengsel bo-oor die konfyt, maak seker al die konfyt is bedek.
Bak in warm oond 190ºC en bak vir 20 minute.

Resep en foto: Quintin Strauss

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page