Your Recipe Blog

HEERLIKE PYNAPPELHOENDER

Avatar photo
Recipe by
Cook: 90 minute | Servings: 6

HEERLIKE PYNAPPELHOENDER

  • 1 kg hoenderstukke
  • 1 blik (440 g) fyngemaakte pynappel
  • 125 ml blatjang (½ koppie)
  • 60 ml mayonnaise (¼ koppie)
  • 30 ml aangemaakte mosterd (2 eetlepels)
  • 5 ml sout

Verhit oond tot 180°C.
Plaas hoenderstukke in ‘n vlak, oondvaste bak met volume van 2 liter (8 koppies).
Strooi sout oor.
Meng pynappel, blatjang, mayonnaise en mosterd en skep oor vleis.
Bak die gereg ongeveer 1½ uur lank onbedek tot gaar en bruin.

Foto: Marie Dumas Jennings
Resep geplaas deur Marie Dumas Jennings

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5