Your Recipe Blog

HEERLIKE MENGELSLAAI

HEERLIKE MENGELSLAAI

Aantal mense bepaal hoeveelhede.

  • blaarslaai, fyngesny
  • komkommer, in klein blokkies gesny
  • tamaties, fyn gensy
  • kaas, in klein blokkies gesny
  • fetakaas, in blokkies gesny
  • sout en peper na smaak
  • slaaisous van jou keuse

Meng alles, behalwe slaaisous en plaas in slaaibak.  Bedek en hou in yskas tot by opdiening.
Giet die  slaaisous oor net voor bediening.

Resep en foto’s:  Ivan van der Walt

Category:

One Review

  1. Anne-Marie Eksteen

    my favourite thank you, plain and the best❤️❤️❤️

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page