Your Recipe Blog

HEELHOENDER IN DIE OOND

Recipe by
ongeveer 2 ure

HEELHOENDER IN DIE OOND

  • 1 heel hoender
  • 3 teelepels hoender speserye
  • ½ teelepel peper
  • sap van 1 suurlemoen
  • 1 teelepel Aromat

Sprinkel speserye oor en in die hoender.
Sprinkel dan die suurlemoensap oor.
Sit hoender in ‘n baksakkie en bind toe.
Druk paar gaatjies in baksakkies, daar kom geen water by nie.
Bak in die oond teen 180 ºC  vir ± 2 ure.
Haal die hoender uit oond en verwyder sakkie.
Geniet!

Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page