Your Recipe Blog

HEEL LAMSNEK

Recipe by
Cook: 4 uur

HEEL LAMSNEK

“Dag almal. As julle nou ‘n ideë wil hê wat om te doen met ‘n lamsnek en nie lus is vir opsny vir ‘n bredie nie, dan maak jy hom so gaar. Die volgende dag as daai nek af gekoel is, vat ek hom en eet daai nekbene skoon met ‘n knipmes.”

  • 1 hele lamsnek
  • sout en peper, na smaak

Bestrooi die hele lamsnek met sout en peper. Bak teen 100 °C vir vier ure – die vleis moet van die been wil afval. Bak die vetlaag van bo af vir die laaste 15 minute tot mooi krakerig.

Resep en drie fotos: Koos van der Merwe
Vierde foto: Henriëtta Pretorius Steyn
Notas:
Henriëtta Pretorius Steyn
Ek vra die slagter om dit in lengte te sny sodat ons vier halwes het. Die mense hou daarvan om dit van die beentjie af te eet.”
Ricky Potgieter
As jy hom uit die oond haal en dan op kole sit met ‘n lekker “base” sousie is dit nog lekkerder.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page