HAWERMOUTPOFFERS
- 250 ml gaar oats pap
- 125 ml koekmeel
- 5 ml bakpoeier
- knippie sout
- 1 groot eier
- olie om in te braai
- kaneelsuiker
Meng al die bestanddele saam.
Braai lepelsvol in vlak olie tot gaar.
Strooi kaneelsuiker oor en geniet.
Resep en foto: Amanda Austen
Category: