Your Recipe Blog

HAWERMOUT BROODJIE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 min. + 30 min.

HAWERMOUT BROODJIE

  • 500 ml gewone jogurt
  • 1 eier, geklits
  • 650 ml hawermout (Oats)
  • 2 teelepels koeksoda
  • 1 eetlepel heuning
  • 2 teelepels sade, opsioneel
  • 5 ml sout

Meng eier, jogurt en heuning
Meng hawermout, koeksoda en sout.
Meng jogurt mengsel in by die hawermoutmengsel.
Skep in gespuite broodpannetjie en bak by 180ºC vir 30 minute.
Draai oond af na 150ºC en bak nog 30 minute tot gaar.

Resep geplaas deur Anita Janse van Rensburg
Foto:  Anita Janse van Rensburg

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page