Your Recipe Blog

HASSELBACK AARTAPPELS

HASSELBACK AARTAPPELS

Liezl het gistraant vir ons hierdie hasselback aartappels gemaak en dit was djeeeeeerlik!

  • Hoeveelhede na smaak:
  • aartappels
  • gesmelte botter
  • olyfolie
  • sout en peper
  • vars gekapte tiemie

Sny aartappels in dun skyfies maar nie heeltemal deur nie.
Verf ruim met gesmelte botter en olyfolie. Geur met maal-sout en peper.
Bak oop  in die oond op 220°C vir 35 minute. Verf weer met botter en olyfolie.
Sprinkel vars gekapte tiemie oor en bak vir nog 35 minute.
Geheim is lekker baie sout, peper en botter/olie.

Dit was fingerlicken djeeerlik!

Foto:  Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page