Your Recipe Blog

HAM EN KAASWIELE

Recipe by
Cook: 30 minute

HAM EN KAASWIELE

  • 1 rol skilferkorsdeeg (ontdooi vooraf)
  • 4 eetlepels dik rissiesous
  • 9 snye gekookte ham
  • 2 koppies gerasperde Mozzarella (of ‘n mengsel van jou keuse)

Rol skilferdeeg effens dunner uit.
Smeer rissiesous egalig oor die deeg tot sowat 1 cm van die rante.
Pak gekookte ham in rye van 3 sodat dit effens oorkruis.
Strooi gerasperde kaas bo-oor tot waar die rissiesous eindig.
Rol die deeg so styf as moontlik in die breedte op.
Sny skywe van sowat 1.5 cm dik en pak in ‘n voorafgesmeerde oondbak.
Bak teen 200ºC in ‘n voorafverhitte oond vir ongeveer 30 minute.

Resep aangepas en geplaas deur Bernadene Prinsloo
Foto: Bernadene Prinsloo

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page