GROENTETERT MET SUIKERMIELIES
- 400 g murgpampoentjies, gerasper
- 250 g spek
- 1 ui, gekap
- 1 koppie kaas, gerasper
- 1 koppie bruismeel
- ½ koppie olie
- 4 eiers, geklits
- 1 blik suikermielies (sweetcorn)
- sout en peper, na smaak
AANGEPASTE GROENTETERT
- 400 g murgpampoentjies, gerasper
- 3 wortels gerasper
- 500 g spek, gesnipper
- 2 koppies kaas, gerasper
- 2 koppies bruismeel
- 1 koppie olie
- 6 eiers, geklits
- 1½ blik roommielies
- 8 weense worsies, gesny
- sout en peper, na smaak
Meng alles saam, skep in gespuite oondvaste bak en bak vir 1½ uur teen 180°C.
Gereg word stywer soos dit afkoel.
Foto: Cariena Bailey