Your Recipe Blog

GROENTESOP MET MACARONI

GROENTESOP MET MACARONI

  • 3 wortels
  • 3 aartappels
  • 2 radyse, gerasper
  • 1 seldery, opgesny
  • 1 ui, opgeny
  • pietersielie, gekap
  • 300 g pakkie kookvleis, sag gekook
  • 2 pakkies soppoeier van jou keuse
  • 2 hande macaroni

Kook groente in 3 koppies aftreksel vir 15 min. Hou eenkant.
Meng 2 pakkies sop poeier van jou keuse met 2 liter koue water en voeg by groente asook opgesnyde vleis en so 2 hande macaroni by.
Kook stadig tot pasta sag is.
Asb moet nie vleissous weggooi nie sit alles saam in pot.
Geniet saam brood of vetkoek.

Resep en foto: Lisa Oosthuizen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5