Your Recipe Blog

GRANADILLA STROOP

GRANADILLA STROOP

Geplaas en foto: Benhet Nieuwenhuis

  • Meng die volgende in ‘n pot op die stoof:
  • 4 koppies suiker
  • 1 koppie granadilla pulp
  • 750 ml kookwater
  • Laat suiker smelt en bring tot kookpunt.
  • Filter die stroop deur ‘n sif.
  • Meng die volgende by:
  • 7 g Engelse sout
  • 7 g wynsteensuur (ek het ‘n halwe eetlepel suurlemoensap gebruik)
  • Roer deur en laat afkoel.
  • Bottel en geniet.
  • Geniet saam met water of Sprite.
  • Nota: Ek het myne met sodawater gemeng.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page