Your Recipe Blog

GRANAAT- EN FETASLAAI

GRANAAT- EN FETASLAAI

Liezl se heerlike granaat en fetaslaai goedgekeur en gedoen onder die jurisdiksie van Gideon Louw.

  • 1 gemengde pak slaaiblare
  • 1 ½ gesnyde avokado
  • ½ gekerfde rooi ui
  • 1 groot granaat se pitte
  • 2 wiele Feta

Plaas die bestanddele in die volgende volgorde in ‘n slaai bak.
Eers die slaaiblare, dan avokado, uie, granaatpitte gevolg deur die Feta.
Vir ‘n slaaisous kan dié wat wil net sommer “balsamic/olive oil” in die bord oorgiet.

Ons gaan dit geniet saam met oondgebakte varkblad.
Djeeeeerlik!!!

Resep en foto: Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5