Your Recipe Blog

GIDEON SE PAPAJA DRANKIE

GIDEON SE PAPAJA DRANKIE

Ek het vir my hierdie lekkerte gemaak met peppino papajas wat vars gepluk is uit my tuin.

  • 4 kleinerige papajas, geskil en gekerf
  • 2 koppies sagte vanilla roomys
  • 1 teelepel vanilla essense
  • 1 eetlepel heuning
  • 12.5 ml suiker

Maak die papajas koud.
Meng al die bestanddele in die voedselverwerker tot dit lyk soos ‘n smoothie.
Geniet terwyl dit koud is.
Heerlik!

Resep en foto: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5