Your Recipe Blog

GIDEON SE LEKKER MURGBENE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute

GIDEON SE LEKKER MURGBENE

Ons het vandag weer n slag bietjie murgbene gaar gemaak en was sooooo lekker.

  • bietjie olyfolie
  • sout en peper na smaak
  • rissievlokkies na smaak
  • Italianse kruie
  • knoffelvlokkies
  • n bietje Worchestersous

Pak die murgbene op foelie in ‘n plat oondpan en besprinkel met ‘n bietjie olyfolie.
Sprinkel die ander bestanddele oor.
Bak op 200°C vir 20 minute in ‘n voorverhitte oond.
Ek het klein broodtjies in die varkie oond gebak, dit oopgesny en oppie kole gerooster aan die sagte kant vir ‘n rukkie en gesmeer met olyf olie en besprinkel met ‘n bietjie balsamiese reduksie.
Krap die murg uit op die brooitjie en geniet daai djeeerlikgeit.

Resep en foto: Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page