Your Recipe Blog

GHOOFIES-SLAAI

GHOOFIES-SLAAI

“Hierdie slaai van gistraant was sommer ghoofies. Probeer dit gerus. Die kraakuie is gedroogde uie wat so krummelrig is en wat jy koop (sien foto).”

  • stukkies komkommer
  • stukkies tamatie
  • sout en pepper na smaak
  • stukkies avokado
  • roketblare
  • gekoopte kroutons
  • gekoopte kraakuie (crispy onions)
  • bevrore ertjies, ondooi
  • fetakaas, klein stukkies en hoeveelheid na smaak

Meng alles saam in ‘n mooi slaaibak en bedien met slaaisous van jou keuse.

Resep en foto: Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page