Your Recipe Blog

GEURIGE KERRIEWORTELS

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 3 liter

GEURIGE KERRIEWORTELS

  • 2 kg geelwortels
  • 1 kg witsuiker
  • 50 ml mielieblom
  • 5 ml sout
  • 1 kg uie
  • 50 ml matige kerriepoeier
  • 25 ml mosterdpoeier
  • 750 ml wit asyn
  • 10 heel naeltjies
  • 500 ml pitlose rosyne
  • 1 kg pynappelstukke, die in blikke
  • 10 ml fyn knoffel

Skil en sny wortels in skyfies, kook in soutwater tot sag, nie pap. Dreineer
Skil en sny uie in skywe, gooi kookwater op en laat staan 20 minute.
Meng suiker, kerrie, mielieblom, mosterd en sout.
Voeg asyn by, meng goed, verhit tot kookpunt, voeg by wortels, uie, knoffel en rosyne.
Prut stadig vir 10 minute, skep in gesterliseerde flesse, en seël dadelik.

VARIASIE
Voeg brandrissie by vir “brandwortels”.
Voeg 1 kg geelperskestukke by i.p.v. pynappel.
Voeg half botteltjie gerookte paprika by vir geur.

Resep en foto: Floraine Wasserman Venter

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page