Your Recipe Blog

GESONDE HAWERMOUT- EN DADELHAPPIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 35 minute

GESONDE HAWERMOUT- EN DADELHAPPIES 🍪

  • 1 pakkie dadels (ongeveer 10 dadels)
  • 3 koppies hawermout
  • 2 eiers
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel vanilla geursel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • ½ koppie melk
  • ½ koppie neute van jou keuse
  • Opsioneel:
  • sjokolade om te smelt vir bo-oor

Plaas al die bestanddele in die voedselverwerker en meng goed saam tot alles fyn genoeg is.
Skep in ‘n voorbereide vierkantige oond bak.
Sit in die oond op 180°C vir 35 min.
Laat afkoel en indien verkies sit gesmelte sjokolade bo oor.
Sny in blokkies en verpak in lugdigte houer.
Stoor in die koelkas vir langer raklewe.
Geniet!

Resep en foto:  Anika Steyn

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page