Your Recipe Blog

GEMMERKOEKIES MET HEUNING

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 - 20 minutes | Servings: 100 - 105 koekies

GEMMERKOEKIES MET HEUNING

  • 2 koppies suiker
  • 250 g margarien
  • 2 ekstra groot eiers
  • 75 ml heuning
  • 475 g koekmeel
  • 10 ml koeksoda
  • 10 ml kaneel
  • 20 ml gemaalde gemmer
  • 5 ml gemaalde naeltjies
  • 2 ml sout

Verhit oond to 180°C.  Spuit bakplate met kossproei
Verroom margarien en suiker saam.  Klits eiers een vir een by
Voeg heuning by en meng goed. Sif droë bestanddele by en meng tot deeg.
Plaas  in yskas tot hanteerbaar en rol klein bolletjies.
Druk elke bolletjie in die suiker, plaas op ‘n voorbereide bakplaat, entjie uit mekaar sodat hulle kan plat bak.
Bak tot bruin ongeveer 15 tot 20 min.

Resep en foto: Petro Labuschagne

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5