Your Recipe Blog

GEMENGDE BESSIE MUFFINS GLUTEN VRY

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 minute

GEMENGDE BESSIE MUFFINS GLUTEN VRY

  • 2 kg gluten vrye “all purpose” koekmeel
  • 2 teelepels gluten vrye bakpoeier
  • knippie sout
  • 2 groot eiers
  • ½ koppies laktose vry melk
  • ½ koppies klapperolie, gesmelt
  • 2 teelepels vanilla ekstrak
  • 1 – 2 eetlepels heuning
  • 1 koppie gemengde bessies

Meng meel, bakpoeier en sout saam. Meng res van bestanddele behalwe bessies by tot mengsel glad is. Vou bessies versigtig deur, oppas vir oorwerk. Bak ongeveer 15 min teen 200°C tot gaar.

Wanner die muffins warm uit die oond kom, drip bietjie suiwer heuning bo-oor.

Alternatiewe:
As meel nie xanthan gum in het nie, sit kwart teelepel by.
Heuning kan met 1 koppie suiker vervang word, klapper olie kan met botter vervang word en gewone melk kan gebruik word.
Heeeeeerlik. Oh ja, en ek was lui en het dit sommer in die cupcake maker gemaak.

Foto: Lindi Erasmus

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page