GEMARINEERDE VARKRIB OOR DIE KOLE
My Sondagaand kossies!
- Meng die volgende saam:
- 125 ml tamatiesous
- 125 ml blatjang
- 125 ml mayonnaise
- 50 ml sojasous
- 50 ml appelkooskonfyt
- 30 ml heuning
- 10 ml droë mosterd
- 2 knoffelhuisies, fyn gekap
- 1 fyngekapte ui
- 1 teelepel bovril swart peper
- 1 eetlepel suurlemoensap
- suiker na smaak
Marineer die varkrib in die mengsel vir ‘n paar ure.
Braai lekker stadig oor die kole tot deur gaar.
Sny en bedien, dis vingerlek lekker.
Resep geplaas deur Gideon Louw
Foto: Gideon Louw
Category: