Your Recipe Blog

GEBRAAIE SAMPIOENE EN AVOKADO SLAAI

GEBRAAIE SAMPIOENE EN AVOKADO SLAAI

  • 1 pakkie knoppie sampioene
  • 1 klein avokado
  • 1 wiel feta kaas
  • Ina Paarman “balsamic dressing”
  • aromat na smaak
  • suurlemoen pepper na smaak

Braai sampioene bruin in ‘n bietjie botter.
Sny avokado en feta in klein blokkies.
Meng alles in ‘n slaai bak sit die slaaisous en smaakmiddel by.
Nota:
Genoeg vir 1 persoon as maaltyd.
Genoeg vir 2 tot 4 as bykos.

Foto en resep : Thelma en Wessel Du Preez

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5