Your Recipe Blog

GEBOTTELDE RATATOUILLE

GEBOTTELDE RATATOUILLE

Tamatiesmoor resep gebruik. Ek het eiervrug, grilled greenpepper en baby marrows bygesit. Italian herbs, vars knoffel en sout en peper na smaak. Hier is ‘n paar van die bottels. Baie lekker.
  • 2 kg tamaties, in kwarte gesny
  • 2 opgehoopte eetlepels fyngedrukte knoffel
  • 500 g uie, fyngekap
  • Robertson “Italian Herbs” na smaak
  • ½ koppie bruinsuiker
  • 5 – 10 ml swart peper, na smaak
  • sout na smaak
  • 3 medium grootte eiervrug, opgesny
  • 3 vuur geroosterde groen soetrissie
  • 250 g murgpampoentjies, gesny

Braai uie tot half bruin in bietjie olie. Voeg die gesnyde tamaties en knoffel by, asook die suiker. Laat dit bietjie kook.
Voeg die eiervrug, groen soetrissie en murgpampoentjies by. Kook tot sag.
Voeg sout, peper en Italian herbs by na smaak.
Laat die mengsel prut op lae hitte vir 10-15 minute.
Bottel in gesteriliseerde bottels met deksels terwyl alles warm en skoon is.

Resep en foto: Bobette Bruwer

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page