Your Recipe Blog

GEBAKTE KERRIEKOOL

GEBAKTE KERRIEKOOL

  • 1 middelmatige koolkop, fyn gekerf
  • soutwater, om kool in te kook
  • 1 teelepel kerriepoeier
  • 2 eiers
  • stuk botter, na smaak
  • 1 dik sny brood, grof gekrummel
  • witpeper, na smaak
  • 1 eetlepel asyn
  • 2 teelepels bakpoeier

Kook kool tot sag in soutwater, dreineer en plaas in gesmeerde oondbak. Voeg res van die bestanddele by en meng goed. Bak in vooraf verhitte oond by 180 ºC tot gestol en bruin bo-op.

Variasie:
Voeg blikkie soutvleis (fyngemaak) of fyn gesnyde stukkies Russiese worsies by.

Resep en foto: Maria Dupreez

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5