GEBAKTE AARTAPPELWIELE MET ‘N BLOUKAASSOUS
“Aartappel-oudurfie. Dit was tog te djeeerlik.”
- 1 koppie Cheddarkaas
- 125 ml room
- 70 g bloukaas
- 1 koppie gesmoorde sampioene en uie, hoeveelhede na smaak
- baie peper, na smaak
- baie rissiesous (chilli sauce), na smaak
Verhit alles saam en prut vir 10 minute en drup oor gebakte aartappels. Ek het aartappels in my rooi pannetjie in warm olie gebak tot lekker gaar.
Resep en foto: Gideon Louw
Category: