Your Recipe Blog

GAZPACHO (KOUE SPAANSE TAMATIESOP)

GAZPACHO (KOUE SPAANSE TAMATIESOP)

  • 1 kg ryp tamaties
  • 1 rooi soetrissie
  • 1 groen soetrissie
  • 2 knoffelhuisies
  • 2 sprietuie
  • ½ komkommer
  • 1 handvol koljanderblare
  • 2 snye ou witbrood, met korsies
  • rooiwyn asyn – so eetlepel om mee te begin
  • olyfolie – so twee eetlepels om mee te begin
  • sout en peper na smaak
  • 1 teelepel suiker

Week die brood in die olyfolie en asyn.
Sny die tamaties, rissies en komkommer in growwe stukke en verpulp in voedselverwerker.
Sit die broodmengsel by en geur.
Laat ten minste ʼn halfuur in yskas “rus” om geure te ontwikkel. Verkieslik oornag.
Bedien met geroosterde brood waarop kaas gesmelt is.

Resep en foto: Margarethie Bredenkamp

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page