GABY’S STOOFVLEES
- 1 kilo hamlappen
- 3 speklappen
- ½ potje zilveruitjes
- 1 rode paprika
- 1 pond champignons
- 3 winterpenen
- pikante paprika poeder
- peper/zout
- knoflook 2 teentjes
- 3 blaadjes laurier
- tijm
- flesje donker bier
- scheut azijn
- zakje krieltje
- boter/olie
Snij de hamlap en speklap klein, strooi peper / zout/ paprika poeder er naar smaak op. Die de boter in de pan en de 2 teengjes knoflook in 2e en bak het, vlees aan, snij ondertussen de groente klein, niet te klein. Doe in een anderpan het bier/azijn en beetje water warm maken. Doe de groente bij het vlees en bak even aan, doe het warme bier erbij en strooi naar smaak thijm en eventueel zout/peper er over. Voeg na ongeveer 1uur 15 minuten de krieltjes er bij en verwarm dit nog 15 minuten
Recipe and photo: Annet Geelhoed
GABY SE POTBRAAI
- 1 kg hamsteak
- 3 spekskywe
- 1/2 pot met pêrel uie
- 1 rooipeper
- 1 houertjie sampioene
- 3 wortels in ringe gesny
- paprikapoeier
- peper en sout
- 2 knoffeltoontjies gekap
- 3 lourierblare
- tiemie
- 1 bottel donker bier
- skeut asyn
- 1 sakkie baba aartappels
- botter / olie
Sny die ham en spek in klein stukkies, sprinkel peper, sout en paprikapoeier oor na smaak.
Sit die botter in die pan en die 2 knoffelhuisies en braai, voeg die vleis by en braai.
Sny die groente intussen klein, nie te klein nie.
Sit die bier en asyn en ‘n bietjie water in ‘n ander pan om te verhit.
Voeg die groente buiten die sampioene by die vleis en braai kortliks, voeg die warm bier by en besprinkel met tiemie en enige sout en peper na smaak. Plaas deksel op en laat kook tot vleis en groente gaar is, ongeveer 1 uur.
Voeg die sampioene na ongeveer 1 uur by en verhit nog 15 minute of tot al die groente gaar is.
Resep en foto: Annet Geelhoed