Your Recipe Blog

FRIEDA SE YSTEE

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 1 liter ongeveer

FRIEDA SE YSTEE

  • 3 rooibostee sakkies
  • 1 liter kookwater
  • 30 – 45 ml heuning
  • 60 ml suurlemoensap
  • ysblokkies
  • suurlemoenskyfies

Laat trek teesakkies ongeveer 5 minute in die kookwater.
Verwyder en laat tee effens afkoel tot louwarm.
Voeg heuning by en roer tot opgelos.
Voeg suurlemoensap by en verkoel tot yskoud.
Sit voor op ys met ekstra suurlemoenskyfies.

Resep en foto: Frieda Greyling

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page