Your Recipe Blog

ETON MESS

ETON MESS

  • 1 pakkie Tennisbeskuitjies
  • 1 blik kondensmelk
  • 1 blikkie granadilla pulp
  • 250 ml styfgeklopte room
  • 125 ml suurlemoensap
  • aarbei konfyt of enige konfyt volgens smaak
  • vanilla gegeurde skuimpies

Meng die kondensmelk en suurlemoensap saam tot dat die kondesmelk begin verdik.
In ‘n lang opdien glas, breek 2 Tennisbeskuitjies grof en gooi onder in die glas.
Volg bo-op die beskuitjies met 45 ml van die kondensmelk mengsel.
Skep sowat 30 ml konfyt op die kondensmelkmengsel gevolg met 2 gebreekte skuimpies, en laastens sowat 45 ml geklopte room.
Herhaal die lae todat die glas vol is, en rond af met granadilla mouse.
Verkoel in yskas.

Resep en Foto: Ilona Turner

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page