Your Recipe Blog

ERTJIESLAAI MET BACON KIPS

ERTJIESLAAI MET BACON KIPS

“Mens speel maar rond met die hoeveelhede…”

  • 1 groot pak ertjies, ontvries
  • kaas, in blokkies gesny, hoeveelheid en soort na smaak
  • 2 middelslag rooiuie, fyn gesny
  • 2 pakke spekstukkies, gebraai in bietjie olie tot bros
  • ½ bottel standaardgrootte geroomde, dik slaairoom (mayonnaise)
  • Bacon kips, fyngemaak en oorgestrooi net voor opskeptyd, opsioneel

Meng alles saam, plaas op ‘n mooi opdienbord en geniet.

Resep en foto: Cardia Fourie

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page