Your Recipe Blog

ERIKA SE GARNALE

ERIKA SE GARNALE

  • 8 garnale, skoongemaak
  • diep olie om in te gebraai
  • uie, klein blokkies gesny (hoeveelheid na smaak)
  • botter om in te braai
  • 2 eetlepels knoffel
  • 400 ml room
  • 2 eetlepels suurlemoensap
  • sout en peper, na smaak

Braai die garnale in die olie.
In ‘n aparte pan, braai die uie en knoffel in die botter. Voeg die room suurlemoensap, sout en peper by.
Pak die klaar gebraaide garnale in die sous en prut op lae hitte tot warm.
Bedien met rys en slaai, suurlemoenwiggies en Tabasco.

Resep: Erika Binedell
Foto: Marie Rheeder Troskie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5