Your Recipe Blog

EIER SOETKOEKIES SONDER SPESERYE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute

EIER SOETKOEKIES SONDER SPESERYE

My ouma het dit gebak met ‘n volstruiseier, maar ek gebruik gewone jumbo eiers.

  • 8 koppies koekmeel
  • 8 teelepels bakpoeier
  • 6 eiers
  • 4 koppies suiker
  • ½ koppie vlapoeier
  • ½ lb (250 g) volroom magarien
  • 1 koppie melk
  • 1 teelepel sout

Meng droë bestanddele.
Klits suiker en botter goed saam.
Voeg eiers 1 vir 1 by.
Meng nou eier en melk by droë bestanddele, meng goed.
Rol dun uit op meelbestrooide oppervlak, en bak op gesmeerde bakplaat by 180ºC vir ongeveer 20 minute of tot strooikleur.

Resep geplaas deur Alta Gunter Van Dyk
Foto:  Alta Gunter Van Dyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page