Your Recipe Blog

EIER- EN ERTJIESLAAI

EIER- EN ERTJIESLAAI

  • 1 koppie gevriesde ertjies
  • 4 gekookte eiers
  • 125 ml mayonnaise
  • sout en peper

Ontvries ertjies in kook water. Wannneer water koud is, dreineer af en giet weer kookwater oor. Laat staan so 10 min. Dreineer.
Sny gekookte eiers in klein stukkies, meng met sout en peper en mayonnaise voeg ertjies by en meng deur.
Verkoel voor bediening.

Resep en foto: Meisie van der Colff

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page