Your Recipe Blog

EASY PEASY AARBEISLAAI

Avatar photo
Recipe by
Prep: 30 - 45 min. |

EASY PEASY AARBEISLAAI

Ek het hierdie slaai vir Kersfees gemaak – dis maklik en heerlik!! Het die kaas met Camembert vervang (want ek het vergeet om Mozarella te koop) en maak dit vanaand met Feta. Die aarbeie, kaas en amandels se mates is ‘soveel soos jy wil’.

  • Roer saam vir sous:
  • 25 ml bruinsuiker
  • 50 ml papawersaad (poppy seed)
  • 50 ml olyfolie
  • 50 ml balsamiekasyn
  • Ekstra:
  • genoeg aarbeie
  • geroosterde gesnyde amandels
  • roket blare
  • Mozzarella kaas in blokkies

Week aarbeie in sous. (30 – 45 minute)
Pak lekker baie roket op ‘n slaaibord, versprei die Mozzarella kaas oor die blare en plaas dan die aarbeie bo-op.
Strooi geroosterde amandels oor.

Resep en foto: Nicolette Fick

Variasie Rita Labuschagne:
Vir afwisseling kan jy die kaas weglaat en fyngekerfde biltong bysit. Ek sit ook soms lemoensap by die slaaisous, heerlik.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page