Your Recipe Blog

DOROTHY SE RYSSLAAI

DOROTHY SE RYSSLAAI

  • Slaai:
  • 4 gaar koppies rys
  • 1 gerasperde ui
  • 1 blik ertjies, gedreineer (410)
  • 1 blik ingelegde perskes, haal uit sous en sny in klein stukkies
  • 1 groot tamatie, opgesny in klein blokkies
  • Sous:
  • 1 koppie mayonnaise of meer
  • ½ koppie tamatiesous
  • 5 eetlepels blatjang
  • 2 of meer teelepels sterk kerriepoeier

Meng die slaai bestanddele saam in ‘n slaaibak.
Meng die sous bestanddele saam en meng in rysmengsel.
Voeg by wat jy dink moet ‘n bietjie meer wees. Soet of suur.

  • Opsie 2 vir sous: 
  • 1 koppie mayonnaise
  • ¼ koppie kondensmelk

Meng die mayonnaise en kondensmelk saam en gebruik.
Gebruik dit ook vir aartappelslaai so. Geniet!

Resep en foto: Dorothy Vermeulen Van Zyl

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page