Your Recipe Blog

CUPPUCCINO BESKUIT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 min

CUPPUCCINO BESKUIT 

  • 1 kg bruismeeel
  • 500 g cuppuccino muffin mix
  • 300 ml suiker
  • 500 g margarien, kamertempratuur
  • 10 ml bakpoeier
  • 5 ml sout
  • 3 eiers
  • 500 ml karringmelk

Meng droë bestanddele, vryf margarien in.
Klits eiers en karringmelk saam en voeg by.
Knie deur en druk vas in beskuitpan.
Bak teen 180ºC vir 45 minute.

Nota:
As dit baie nat is voeg nog bietjie bruismeel by.  In die muffin mix is chocolate sprinkels, voeg sommer nog ‘n handvol by vir die lekker, maar dit is eintlik nie nodig nie.
Droog uit oor nag met die fan aan teen 80ºC tot droog.

Resep en foto: Marie Grobler

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page