Your Recipe Blog

CRUSHED NOUGAT COCKTAIL

CRUSHED NOUGAT COCKTAIL

  • 2 koppies ys
  • 1 koppie (of volgens smaak) Sally Williams nougat
  • 1/5 koppie (of volgens smaak) Nachtmusik
  • 1/5 koppie melk

Plaas ys en melk in blender en verwerk.
Wanneer ys en melk, roomyserig lyk, voeg res van bestanddele by.
Verwerk en bedien! Baie yummy!!
En nie so swaar en soet soos dom Pedro’s nie!!

Resep en foto: Annalize Momberg

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page