Your Recipe Blog

CRISPY STACKED POTATOES

CRISPY STACKED POTATOES

Een van ons admins het vroeër in die week hierdie resep vir ons geplaas en ek moes dit net probeer. Ek het net 4 aartappels gebruik en moes die botter maar skat, maar dit het regtig heerlik uitgekom. Ek stel voor dat mens NIE die botter wat oor is in die bak waarin jy alles gemeng het voordat jy dit in die oondbak pak ook oorsit nie, vir ons was dit bietjie te veel, maar dit het regtig heerlik bros gebak en ek sal dit beslis weer maak. Ek het een klein ramekin ook op sy eie gedoen, en vir my, was hy lekkerder en meer bros, so enkel porsies per persoon dink ek gaan net nog lekkerder wees. Ek het ekstra potato spices bygesit, en bietjie sout. Het ook die gesnyde aartappels vir omgeveer 2 ure in die kouewater in die yskas laat staan, hulle was heerlik bros.

  • 100 g butter, melted, plus extra to grease
  • 1 .5-1.75 kg medium-sized potatoes
  • 2 teaspoons dried oregano
  • 2 teaspoons dried thyme
  • 2 teaspoons potato spice (Ina Paarman)
  • salt to taste

Preheat oven to 200°C (180°C fan) Grease a 2 liter ovenproof serving dish with a little butter. Peel and slice potatoes into 3 mm thick rounds using a mandolin or a grater with the right blade.
Cover with colds water and place in the fridge to chill for as long as possible. Drain and pat dry with kitchen towel.
In a large bowl, gently toss potatoes, butter, dried herbs and plenty of seasoning, making sure all the slices are evenly coated. Arrange potatoes in the dish, stacked vertically. Cover dish tightly with foil and cook in the oven for 1½ hour, removing foil for the final 45 min, till potatoes are tender and crispy with a brown edge.
Keep warm but try and serve immediately.

Photo: Rina Kleinhans

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page