“COWBOY” KOEKIES
- Room die volgende saam:
- 1 koppie witsuiker
- 1 koppie bruin suiker
- 250 g botter of margarien
- Voeg by en meng goed:
- 2 eiers
- 1 ½ teelepel vanilla geursel
- Voeg by en meng goed:
- 2 koppies hawermout
- ⅓ koppie klapper
- 1 koppie rosyne
- 1 koppie gekapte neute
- 1 koppie sjokolade splinters “chips”
Skep teelepels vol op ‘n voorbereide bakplaat.
Bak 10 – 15 min teen 180 ºC.
Resep en foto’s: Marie Grobler
Category: