Your Recipe Blog

CORA SE AMARULA BOLLETJIES

CORA SE AMARULA BOLLETJIES

Vandag die Amarula-balletjies gemaak. Dit is vrek lekker.

  • 3 pakkies Mariebeskuitjies, fyn gemaak
  • 500 g versiersuiker
  • 2 eiers
  • 125 ml gesmelte botter
  • 250 ml Amarula

Meng die Mariebeskuitjies en die versiersuiker saam.
Meng dan die eier, gesmelte botter en Amarula saam en meng met die Mariebeskuitjie-mengsel.
Rol in klein balletjies en plaas op ‘n bakplaat wat met foil uitgevoer is.
Plaas in yskas vir tenminste 1 uur.
Smelt 500 g sjokolade en rol die balletjies daarin.
Laat staan by kamertemperatuur tot hard.

Resep geplaas deur Cora Naude
Foto: Cora Naude

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page