Your Recipe Blog

CHEEZOS

CHEEZOS

  • 125 g spek, opgesny
  • 1 ui
  • 230 g sampioene, gekap
  • bietjie rooi soetrissie, opgekap en opsioneel
  • 500 ml kaas
  • 250 ml mayonnaise
  • genoeg wors vir die twee broodjies
  • 2 “footlong” broodrolletjies

Braai spek, uie, soetrissie en sampioene saam en verwyder van hitte.
Meng die gerasperde kaas en mayonnaise by.
Panbraai of bak die wors tot gaar.
Sit die wors in die broodrolletjies en skep spekmengsel bo-op.
Rooster in die oond tot kaas gesmelt is.

Nota:
Ek het die rooi soetrissie in gesit soos op die foto te sien, baie lekker.

Foto: Nadia Thölix

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page