Your Recipe Blog

BULGUR KORINGSLAAI MET PAMPOENBLOKKIES

BULGUR KORINGSLAAI MET PAMPOENBLOKKIES

Dit was absoluut heerlik. Die foto is net voordat ek alles gemeng het.

  • 1 ½ koppie rou pampoen, in blokke gesny
  • 1 grof gekapte rooi ui
  • 1 blikkie gedreineerde kekerertjies (chickpeas)
  • 1 handvol rocket blare
  • 1 wiel feta
  • ± 375 ml gaar bulgar koring
  • slaaisous en speserye, na gedagte en smaak

Meng die pampoen, rooi ui en kekerertjies met olie, balsamiese asyn, paprika, sout en peper en rooster in die oond tot gaar, so 40 minute by 200°C. Laat afkoel.
Meng met gaar bulgur koring, bietjie feta, rocket en slaaisous (my eie).

Resep en foto: Ilze Jacobs

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page