Your Recipe Blog

BRUINPOEDING

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30-45 min

BRUINPOEDING

  • Poeding:
  • 1 eier
  • 1 koppie suiker
  • 1 koppie koekmeel
  • 1 teelepel sout
  • 1 eetlepel appelkooskonfyt
  • 1 eetlepel asyn
  • 1 teelepel koeksoda
  • 1 koppie melk
  • Sous :
  • 125 g margarien
  • 1 koppie ideal melk
  • ½ koppie kookwater
  • 1 koppie suiker

Klits al die poeding bestanddele saam en skep in gesmeerde oondvaste bak.
Bak vir 30 – 45 min of tot bruin by 180 ºC.
Kook die sousbestanddele saam en wanneer die poeding uit oond kom, giet die sous oor en geniet met vla😊

Resep geplaas en 2defoto:  Annelie Van Rooyen
Foto:  Sonja du Toit

3 Reviews

  1. Hendriena

    Baie dankie vir die resep ek gsn dit vandag vir my man se verjaarsdag mak mev geseende dag verder

    Star
  2. Ellen

    Dankie vir die resep

    Star
  3. Amanda

    Hierdie is die heerlikste poeding baie dankie ek maak dit nou al ñ paar keer en kry elke keer die mooiste komplimente….
    Dankie weereens vir die resep

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page