Your Recipe Blog

BROCCOLI GEREG

| Servings: 2-3 mense

BROCCOLI GEREG

Heerlik saam met braaivleis of selfs as ‘n gereg alleen.

  • 150 g broccoli, in blommetjies gebreek
  • 100 g Feta kaas, in blokkies  gesny
  • 3 repies spekvleis, kleiner gesny
  • 1 kaas Russian, in klein stukkies gesny
  • 1 ui, in klein stukkies gekap
  • 2 eetlepels balsamiese asyn
  • 2 eetlepels olyfolie
  • Worcestersous-braaisout, na smaak

Stoom die broccoli tot gaar.
Braai die uie, spek en Russian, meng saam met die broccoli in ‘n warm pan.
Sprinkel die blokkies Feta kaas oor en voeg laastens die Worcestersous-braaisout, olyf olie en balsamiese asyn by.
Bedek die pan met ‘n deksel en prut vir 2 tot 3 minute.
Skep uit in ‘n bak en plaas in die yskas tot benodig.

Resep en foto: Jan Salti Viljoen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page